Groe­ner AAR­DE?

Sarie - - En Toe Die Wenner! - Bron: www.re­spon­si­ble­bu­si­ness.com

Moe­der Aar­de het nou 2,24 mil­joen km2 meer bo­me as 35 jaar ge­le­de, min of meer ge­lyk­staan­de aan ’n op­per­vlak­te so groot soos Tex­as en Alas­ka saam­ge­voeg, al­dus ’n nu­we stu­die in die joer­naal Na­tu­re. Dít ten spy­te van droog­tes, ont­bos­sing, groot­skaal­se bran­de en in­sek­plae. Die na­vor­sing be­klem­toon eg­ter ook die groot­skaal­se ver­lies van die pla­neet se mees bi­o­di­ver­se e­ko­sis­te­me, ver­al tro­pie­se wou­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.