ONS VRA OP SO­SI­A­LE ME­DIA: KIES JOU GUNS­TE­LING-VOOR­BLAD! EN DIE WEN­NER IS . . .

Sarie - - Briewe -

Skryf aan SA­RIE, My sê tel, Pos­bus 1802, Kaap­stad 8000, of stuur e-pos na: my­se­tel@ sa­rie.com. Nie meer as 300 woor­de nie, maar ons be­hou die reg voor om briewe te ver­kort. Me­nings uit­ge­spreek in le­sers­brie­we is nie nood­wen­dig dié van SA­RIE nie. Ons plaas nie ge­dig­te, briewe oor re­ü­nies of ver­mis­te men­se nie. RE­ËLS: Briewe (ook e-pos­brie­we) moet ’n vol­le­di­ge pos­a­dres, kon­tak­nom­mer en vol­le­di­ge doop­naam be­vat. Dit moet ook oor­spronk­lik wees en mag nie aan an­der tyd­skrif­te voor­ge­lê word nie. En jy moet on­der­aan jou brief aan­dui: NET AAN SA­RIE GE­RIG.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.