E­MA­RI IS ONS VOOR­BLAD­GE­SIG!

Sarie - - Briewe -

Ma­re­li P­re­to­ri­us Baie ge­luk, ek het so ge­hoop sy wen. Ná haar sto­rie wat sy oor haar pa ge­deel het, het ek ge­weet hier­die vrou is be­slis die wen­ner.

Ma­ris­ka Ven­ter Baie ge­luk! Sy was be­slis my guns­te­ling ge­wees. Prag­tig, stra­lend en in­spi­re­rend!

C­har­mai­ne Jan­se van Rens­burg Sy was my guns­te­ling van die be­gin af. Baie ge­luk!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.