Wat ver­klap sy?

Sarie - - Voorblad -

Sy wil haar eie fliek­draai­boek skryf en die re­gie daar­van doen. Guns­te­ling-plek­ke oor­see: New York, Cin­que Ter­re aan die I­ta­li­aan­se Ri­vie­ra, Cas­sis in die sui­de van Frank­ryk. Sy is ’n as­ma­ly­er. Droom­rol – “Ek wil wys dat ek nie nood­wen­dig die gi­r­l­next-door of ro­man­tie­se hel­din wil speel nie. Ek sal my ha­re af­skeer, ge­wig ver­loor/aan­sit – e­nig­iets, vir die reg­te rol.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.