Sarie

Die magic van 112 lande en ses kontinente

-

In 2014 op die eiland Maui in Hawaii tydens die walvisseis­oen (van November tot Maart) vang hy die oomblik vas toe ’n walvis uit die water spring. “Ek was al op Hermanus om walvisse te kyk, maar nog nooit so naby aan een wat dié truuks uithaal nie. Ek was seker al op tien vaarte en daar is hordes walvisse naby die bote. Jy weet nooit wanneer een uitspring nie, so die perfekte skoot is nogal ’n geluk. Dit is nie asof ek heeldag op ’n klein bootjie kan sit soos ’n fotograaf van National Geographic nie. Ek gaan saam met toeriste uit en die oomblik as die walvis spring, moet ek gereed staan en die foto neem.”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa