Sarie

Ons inspirasie

- SAAMGESTEL DEUR DIE SARIE-SPAN

ODE AAN DIE OSEAAN

Die see is haar liefde. Anna Raimondo van die Kaapse ontwerpate­ljee SMITH Jewellery gebruik die delikate vorms van o.m. skulpe, seewier en seesterre om in silwer en 22 kar.goud nekstukke, ringe en oorbelle vir haar eksklusiew­e Shoreline-reeks te skep. So realisties jy sou dink die ware seeskat is in silwer en goud gedoop. Elke stuk is handgemaak en vervaardig van materiaal met sy oorsprong in Suid-afrika. Vir meer: www.smithjewel­lery.com

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa