Sarie

Ons wêreld

- DEUR SUZETTE TRUTER

The Orient-boetiekhot­el in Pretoria, tuiste van die veelbekroo­nde Mosaic-restaurant met byna 75 000 bottels wyn en 6 000 verskillen­de wynetikett­e, het onlangs die toekenning Beste Hotelwynly­s ter wêreld by die 2018 World’s Best Wine List Awards in Londen ontvang. Die hotel is ook in vier wynlys-kategorieë vir die streek Afrika en die Midde-ooste vereer, terwyl Mosaic ’n beoordelaa­rsprys gewen het. * Mosaic het ook vroeër vanjaar die Amerikaans­e tydskrif Wine Spectator se Grand Award vir restaurant­e verower.

 ??  ??
 ??  ?? BESTE VIR WYN
BESTE VIR WYN

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa