San­ge­res Fran­ja du P­les­sis

Sarie - - Desember Inhoud - – Lydia van der Merwe

“Dik­wels klink die woord ‘ein­de’ so fi­naal. Maar dit gee jou kans vir ’n nu­we be­gin. Ek glo waar ’n deur vir jou toe­gaan, maak ’n nu­we en be­ter een oop! My ver­hou­ding van se­we jaar [met haar rug­by­spe­ler-ver­loof­de Wil­lie Engelbrecht] is van­jaar be­ëin­dig. Dit was ’n moei­li­ke tyd, maar ek glo in my hart al­les ge­beur om ’n re­de. En dat ’n nu­we be­gin ie­wers voor­lê. Ek het kans om my le­wen­sto­rie ’n be­ter ein­de te gee. “Al die seer­kry en moei­li­ke tye vorm jou en laat jou groei. Daar is ’n re­de vir al­les, al ver­staan jy dit nie al­tyd nie. Ons ken nie die gro­ter prent­jie nie, God wel.” Só sê san­ge­res Fran­ja du P­les­sis, wie se CD, Hit­te­golf, pas ver­skyn het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.