Sarie

Desemberin­houd

Ons sê vergeet van ure in die kombuis. Die geheim is om kortpad te vat sonder dat jou gaste dit weet. Dek jou mooiste tafel en pronk met jou geregte. Jy verdien ’n spog-kersfees, sonder die moeite!

-

Kersfees is ’n tyd om te onthou . . . klein en intiem, of groot en almal om jou tafel. Vir SARIE se 2018-Kerstafel het ons gróót gegaan: 1 koringland, 17 uur van foto’s neem, 20 kinders, 90 Sarie-lesers, 120 meter wit lap, 800 Kersballe en 32 tafels oor 100 meter! Sien Herman se kosstorie op

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa