Sarie

Ons Afrikaans! Woord van die Maand #oomblikke

-

Die woord oomblik was oorspronkl­ik in Nederlands ’n samestelli­ng van ogen en blik, in Afrikaans oë en blik. Dit gaan dus oor iets wat so vinnig verby is as ’n blik met die oë, sê Willem Botha van die WAT. Oomblik het egter onlangs ook die betekenis gekry van iets baie besonders – soos Kersfees wat ’n baie spesiale tyd van die jaar is waartydens ons wonderlike onthoutye, of oomblikke beleef.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa