Sarie

HET JY GEWEET?

-

Kerslieder­e in die Kirstenbos­ch Botaniese Tuin in Kaapstad is jaarliks ’n belewenis. Vanjaar is dit die 30ste herdenking – dié keer met kosstallet­jies en allerlei Kersdinge. Jy kan voor die tyd ook ’n piekniekma­ndjie bestel. Moenie dié stukkie feesmooi misloop nie. Wanneer? 13-16 Desember Vir meer: www.kirstenbos­chrotary.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa