Sarie

DRIE HOERA’S VIR Mickey

-

Die ikoniese Walt Disney-karakter Mickey Mouse het op 18 November 90* geword, maar die wêreld vier al heeljaar fees. In SA het 10 kunstenaar­s die kans gekry om vir dié beroemde muis ’n Afrika-baadjie te gee. Mickey the True Original South African Exhibition is nog tot einde November in die Canal Walk-winkelsent­rum in Kaapstad te sien. Deel ook jou spesiale Mickey Mouseoombl­ikke by #Mickey90af­rica. * Sy eerste verskyning was in die fliek Steamboat Willie in 1928.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa