Ons kies kon­ser­te!

Sarie - - Desember Inhoud -

IN P­RE­TO­RIA & STELLENBOSCH

• Kon­sert MESSENGER (Na­ta­ni­ël), At­ter­bu­ry-te­a­ter, P­re­to­ria; Ou­de Li­ber­ta­sam­fi­te­a­ter, Stellenbosch

Wan­neer?

27 Nov-2 Des (P­re­to­ria); 12-15 Des (Stellenbosch)

Wat? Nu­we ver­ha­le, oor­spronk­li­ke kom­po­si­sies en tyd­lo­se mu­siek voor­heen ge­sing deur Tom Jones, Amy Wi­ne­hou­se en B.B. King. ’n Fees vir die fyn­proe­wer!

Kaar­tjies R250-R270 by Com­pu­tic­ket

IN DIE KAAP

• Kon­sert Piek­niek en Mu­siek, Ze­ven­wacht-wynplaas Wan­neer? 8 De­sem­ber Wat? Jo Black en El­vis Blue, met kos­trok­ke, kroeë en piek­niek­pak­kies (be­stel vooraf). Eie kos en drank nie toe­ge­laat nie. Kaar­tjies R85-R175 by web­tic­kets.co.za en Pick n Pay Aan­ge­bied deur ky­knet, Bok Ra­dio, SARIE en Die Bur­ger in sa­me­wer­king met Pick n Pay

OP HAR­TEN­BOS

• Kon­sert Skree In Afrikaans Wan­neer? 22 De­sem­ber Wat? S­te­ve Hof­meyr, plus ’n paar an­der ver­ras­sings

• Kon­sert Kers­fees In Afrikaans Wan­neer? 24 De­sem­ber Wat? Die he­le ge­sin sing op Ou­kers­aand by kers­lig saam Kers­lie­de­re. Kuns­te­naars Jan de Wet, Dou­voor­dag en Ro­an Ash

• Kon­sert Har­ten­bos In Afrikaans Wan­neer? 28 en 29 De­sem­ber Wat? Top- A­fri­kaan­se kuns­te­naars en mu­si­kan­te T­heuns Jor­daan, Le­ah, Jo Black, S­not­kop, Ka­ren Zoid, Rob­bie Wes­sels, Kurt Dar­ren, Lie­zel Pie­ters, Ap­pel, Jan Blou­kaas, Riana Nel, El­vis Blue en Ear­ly B.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.