Aspoes­ter­tjie VIR DIE FEES­TYD

Sarie - - Desember Inhoud -

As jy in De­sem­ber in Gau­teng is, moe­nie Cin­de­rel­la, een van Jo­burg Bal­let se ge­wild­ste pro­duk­sies, mis­loop nie. Dié ver­haal, ge­cho­re­o­gra­feer op die mee­sleu­ren­de me­lo­dieë van Jo­hann S­trauss se e­nig­ste bal­let­mu­siek, is vir die eer­ste keer oor die fees­tyd (14-23 De­sem­ber) by die Mon­te­ca­si­no in Sand­ton te sien. Kaar­tjies by Com­pu­tic­ket.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.