Sarie

SKAARSER AS DIAMANTE . . .

-

’n Viooltjieb­lou tanzaniet van 4 000 karaat, een van die grootste ruwe stene in sy soort ter wêreld, is tans in Kaapstad te sien. Dié soort edelsteen is al 585 miljoen jaar gelede gevorm, maar is eers in 1967 ontdek. Dis 1 000 keer skaarser as diamante en word slegs in ’n smal strook aan die hange van Kilimandja­ro in Tanzanië ontgin. Shimansky-juweliers beoog om die steen in sy natuurlike vorm te bewaar. Toonlokaal: Kloktoring-area, V&A Waterfront. www.shimansky.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa