VONDS VAN BOE­KE

Sarie - - Briewe - Chris­ti­ne Ver­maak, P­re­to­ria

Ek het ’n ruk te­rug die Kind­le­ap­pli­ka­sie af­ge­laai en op A­ma­zon heer­li­ke A­fri­kaan­se boe­ke in dol­lar be­gin koop. Op die i­pad is dit nut­tig, want ek kan snags on­der die la­ken lees son­der om man­lief te pla, net soos ’n stout kos­huis­kind. My vonds is be­slis Ir­ma Jou­bert se tri­lo­gie en op­vol­gen­de boe­ke. Deur haar boe­ke het ek ons ge­skie­de­nis en de­le van die Twee­de Wê­reld­oor­log se ge­skie­de­nis leer ken en waar­de­ring ge­kry vir al­les wat be­reik is deur die vol­har­ding van die mens­dom. Sy skryf my in die sto­rie in, en ek be­leef saam met die ka­rak­ters die Bos­veld en an­der wê­reld­de­le. Ek kan haar boe­ke be­slis aan­be­veel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.