LEK­KER SARIE-GE­SKENK

Sarie - - Briewe -

So ’n jaar ge­le­de het SARIE ’n baie nut­ti­ge sel­foon­ka­bel as ge­skenk saam met die tyd­skrif ver­koop. Dit was i­de­aal vir ons krag­bank wan­neer ons reis. Toe word dit op ’n vlug uit my ba­ga­sie ge­steel. Ek soek o­ral, maar kry nie iets soort­ge­lyks nie. Gis­ter by ’n groot ap­teek­groep vra ek maar weer. Die vrien­de­li­ke vrou ver­dwyn en kom met Ok­to­ber se SARIE te­rug. Ek kon dit nie glo toe die­self­de ka­bel weer in die SARIE-SAK is nie . . . en koop toe som­mer twee. Baie dan­kie vir dié nut­ti­ge ge­skenk saam met my guns­te­ling-tyd­skrif! Ing­rid Marais, Sil­ver­la­kes, P­re­to­ria

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.