Sarie

DROOMFOTO

-

Vroeër vanjaar by die Karkloofna­tuurreserv­aat in Kwazulu-natal het hy vooraf ’n prent in sy kop gehad van hoe hy ’n kameelperd wou afneem – en toe sien hy sowaar dié foto in lewende lywe. “Soms visualisee­r jy iets, en dit werk presies so uit.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa