Sarie

DIE OU GROTES

-

’n Besonderse oomblik vir hom was in 2012 in Zimbabwe, toe hy as kameraman olifante moes verfilm. Een vreesaanja­ende aand is die span in die veld deur twee groepe olifante omsingel. Hulle kon niks doen om te vlug nie. Dié foto is deel van sy versamelin­g swart-en-wit Wild Moments

natuurkuns­foto’s wat by die Drostdy-teater op Stellenbos­ch uitgestal is. Die “sagte reuse” fassineer hom én maak hom bang, soos die haaie in die waters waar hy soms duik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa