Sarie

DÍS ’N BRANDER!

-

Branderry is sy ding. Dié foto is in 2017 by Dungeons, Houtbaai se “big wave spot” (branderkol), geneem. Jy sit in ’n bootjie en gaan oor die deining om die foto te neem – die brander breek nie waar jy in die bootjie sit nie. Werner het ook al sulke foto’s op Tahiti en Bali geneem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa