Sarie

NEW YORK, NEW YORK . . .

-

Dis asof die gebou in ’n straat in Manhattan, New York, gestileer is vir ’n foto – al die ligte is aan, dit lyk soos ’n rolprentst­el. Mense vra hom of hy dit so geredigeer het, maar dis glad nie beplan nie. Hy het gaan stap, soos hy altyd doen, en dit toevallig raakgesien. “Ek was op die regte oomblik daar.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa