Sarie

DÍS HOEKOM JY TIENUUR SAANS MOET SEKS HÊ

-

Ja, 22:00 is ’n goeie tyd om intiem onder die lakens te verkeer. En daar’s ’n goeie rede! Twee studies wat meer as 800 miljoen twiets oor vier jaar bekyk het, het bevind ons buie se oppe en affe stem byna presies ooreen met die daaglikse ritmes van twee sleutelche­mikalieë in die liggaam: Die streshormo­on kortisol en die goedvoel-neurooordr­agstof serotonien. “Dis ’n kombinasie van faktore wat almal saamwerk en moeilik om te ontrafel,” sê Daniel Pink, wat liggaamsri­tmes nagevors het vir sy boek When: The Scientific

Secrets of Perfect Timing (Riverhead Books, 2018). Daarom, om jou dag ten volle te benut, moet jy elke uur rég aanpak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa