Sarie

WIT BROEKPAK

-

Geniet ligte kleure en koeler stowwe soos linne vir die somer. Dié pak is net so veelsydig soos ’n swart een en jy kan heerlik meng en pas. Dra die baadjie saam met jou gunsteling-jeans of die broek met ’n mooi somersbloe­s.

Wit snyersbaad­jie van linne (R1 399) met bypassende broek (R899), David Jones by Woolworths. Rooi mini-skouersak van fluweel (R899), Charles & Keith. Wit insteeksan­dale van tweed met kettingver­siering (R302), Woolworths. Pêrelknipp­ies (R79 vir stel), Accessoriz­e.

GROOTTES Baadjie: 6 – 24 Broek: 6 – 24

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa