Sarie

WIT MOULOSE TOP

-

Die een item wat elke vrou in haar kas moet hê. Dié staatmaker werk heerlik as basis vir ’n laag-op-laagvoorko­ms. Dra ’n hemp bo-oor as jy nie jou arms wil wys nie en gee dit ’n interessan­te voorkoms deur die punte voor vas te knoop. Wit moulose top (R120), Woolworths. Wit hemp met rooi strepe (R450), Woolworths. Potloodrom­p van rekstof (vanaf R250), H&M. Goue halssnoere (R170) en stel van 4 ringe (vanaf R140), colette by colette hayman.

GROOTTES Top: 4 – 20 Hemp: 4 – 20 Romp: 34 – 46

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa