Sarie

DIE GASTE

-

Kersfees is meer as net goeie kos en ’n mooi tafel. Ons feestafel was gedek, al wat geskort het, was die gaste. Die boodskap was eenvoudig: Sien jou om 17:00 by die koringland buite Malmesbury in jou mooiste blou en neutrale klere. En daar daag almal op, byna 100 mense! Dankie vir elke leser, vriend, kennis en kind wat aan ons feestafel van byna 100 m kom aansit het vir die fotosessie. Besoek SARIE Tydskrif op Facebook en “tag” jouself in die foto.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa