Sarie

MAAK JOU EIE KRANSE

-

Verwelkom jou gaste met kranse wat jy self maak van snoeitakki­es uit jou tuin of van ’n blomwinkel. Koop ’n rol draad om ’n draadring te vorm of buig ’n draadhange­r in ’n sirkel. Buig die ente in lusse met ’n tang sodat jy die lusse inmekaar kan haak. Gebruik takkies en varings van jou keuse wat jy yl om die draadring vleg. Draai die steelkant van die takkie goed met bloemisted­raad vas en weer waar nodig. Gaan so voort tot die krans voltooi is. Bank (ontwerp Elba, R12 199) en donkerpers fluweelkus­sing (R599) van Sofacompan­y, pers mat en roomkleur symat van Gonsenhaus­er Fine Rugs (prys op aanvraag).

Tyd en liefde as geskenke is die bestanddel­e vir ’n waarlik geseënde Kersfees Peg Bracken, Amerikaans­e skrywer

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa