Sarie

REIS SOOS ’N STER!

Enige tyd, enige geleenthei­d, maak nie saak hoe groot of klein ’n groep is nie, Magic Transfers sal jou veilig by die regte adres besorg, soos SARIE Voorbladge­sig se Top-10 kan getuig

-

Bevindjy jou in Johannesbu­rg, Durban of Kaapstad, hoef jy nie verder as Magic Transfers te soek om na en van die lughawe te vervoer nie. Dié diens is 24 uur van die dag, 7 dae van die week, al 365 dae van die jaar beskikbaar. Boonop bied hulle ook korporatie­we vervoer en vervoer vir geleenthed­e soos kantooruit­stappies, sodat almal kan ontspan en nie bekommerd hoef te wees hoe hulle by die huis gaan kom nie.

Kliënte kan na gelang van hul behoefte kies uit drie verskillen­de groottes voertuie (’n luuksemoto­r, minibussie of bus) en vir jou gerief kan gedetaille­erde skedules vooraf gereservee­r word.

Magic Transfers se bestuurder­s het almal ’n profession­ele rybewys en hul besonderhe­de word vooraf aan kliënte verskaf vir jou veiligheid. So sit terug en geniet die rit.

 ??  ??
 ??  ?? Tydens die verfilming en fotosessie­s van SARIE Voorbladge­sig 2018 het Magic Transfers gesorg dat die Top-10 veilig gereis het en seker gemaak almal hou by hul besige skedules.
Tydens die verfilming en fotosessie­s van SARIE Voorbladge­sig 2018 het Magic Transfers gesorg dat die Top-10 veilig gereis het en seker gemaak almal hou by hul besige skedules.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa