Sarie

Is jy ’n teedrinker? 50%

-

Die persentasi­e waarmee gereelde teedrinker­s se risiko vir kognitiewe agteruitga­ng op hul oudag verminder, het navorsers aan die Nasionale Universite­it van Singapoer bevind. Een tot 3 koppies per dag, swart óf groen. Dit geld veral draers van ’n geen, APOE e4, wat jou risiko vir Alzheimers­iekte verhoog. Byna 1 000 Chinese van 55 en ouer het aan die studie deelgeneem. Die resultate van soortgelyk­e studies wissel, met een wat selfs wys die beskermend­e effek geld net vroue. Skink nietemin vir jou ’n lekker koppie tee. Bron: worldteane­ws.com

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa