San­ge­res Tar­ryn Lamb

Sarie - - Januarie Inhoud - – Lydia van der Mer­we

Ses­tien jaar ge­le­de was die bloed­jong Tar­ryn Lamb in I­dols se top-50. So pas het sy an­der se ta­lent in VIA se werk­lik­heids­reeks

Die kon­trak ge­slyp, na­dat sy vroe­ër ver­le­de jaar haar de­buut-so­lo-al­bum, Mal oor jou, uit­ge­reik het. Sy was ook in die rol­prent El­len: Die El­len Pak­kies-sto­rie te sien.

Háár groot­ste mentor, sê dié san­ge­res, lied­jie­skry­wer en ak­tri­se, is haar ma, Lyn­ne. “Sy is ’n kleu­ter­skool­on­der­wy­se­res en haar fo­kus vroeë kin­der­ont­wik­ke­ling. Baie van die din­ge wat sy in­tu­ï­tief ge­doen het, help my van­dag.

“Sy het my, my broer en my sus­ter aan­ge­moe­dig om te droom, hard te werk en self­ver­troue te hê. As ek in ’n kon­sert by die skool of by ’n troue ge­sing het, het sy be­na­druk hoe be­lang­rik dit is om goed voor­be­reid te wees.

“Iets wat ek by haar ge­leer het en self as mentor toe­pas, is eer­li­ke te­rug­voe­ring. Dis be­ter om die wê­reld te be­tree en te weet wat jou sterk pun­te, maar ook jou min­der goei­es is.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.