Ons A­fri­kaans!

Woord van die Maand #op­tog

Sarie - - Januarie Inhoud -

’n An­der woord vir ’n op­tog is ’n pro­ses­sie, maar ’n pro­ses­sie is al­tyd baie for­meel, sta­tig en soms som­ber soos ’n a­ka­de­mie­se, kei­ser­li­ke, ko­nink­li­ke of par­le­men­tê­re pro­ses­sie, vol­gens Wil­lem Bo­tha van die WAT. ’n #Op­tog, daar­en­teen, is fees­te­lik, kleur­ryk, vro­lik, ju­be­lend, fees­vie­rend. ’n Op­tog word ge­hou om te vier, om men­se op te roep tot ’n saak, om men­se te ver­e­nig en saam te bind vir iets gro­ters. Laat die op­tog be­gin!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.