Sarie

Woonidee

- FOTO CARA SAVEN WALL DESIGN DEUR ANITA ROSSOUW & LOUNETTE FOURIE

Dienuutste tendens is om een van jou mure te plak met papier waarop ’n reuse-ontwerp gedruk is, veral iets uit die natuur. Dit is nóg ’n manier om die grense tussen buite en binne te laat vervaag. Die minimum meubels is nodig in so ’n ruimte. Die plakpapier is beskikbaar in lengtes van 3 meter en so breed soos jy begeer, sodat die prent nie gelas moet word nie. Laat dit liefs profession­eel installeer. Die plakpapier is van Cara Saven Wall Design (www.carasaven.com), wat ’n volledige diens vir installeri­ng bied.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa