Sarie

Woondinge

- 3 DEUR LOUNETTE FOURIE & ANITA ROSSOUW 4 5

As jy gelukkig is om ’n studeerkam­er te hê, rig dit in met net die nodige. Hou dit so papierloos as moontlik, want dit kan maklik ’n opgaarplek word vir ou koerante, tydskrifte en rekeninge. Die geel stoel is van Sofacompan­y.com. Sien meer van die huis op bl. 114-120. 1 Almal sal praat oor dié oulike sout- en peperpot (R199), H&M 2 ’n Nuwe weergawe van beenhef-messegoed (R2 500 vir 16 stuk-stel), HAUS by Hertex 3 Die stoel in ’n klassieke styl is van ’n plaaslike ontwerper (R4 500), Houtlander 4 ’n Rottang-koffietafe­l vir die patio (R4 499), Coricraft 5 Verskaf kleur in jou badkamer met ’n geel katoenmatj­ie van 50 x 80 cm (R59,99), Mrphome 6 Die patiostoel kan ook as tafeltjie gebruik word (R1 299), Coricraft 7 Bêre al jou breekgoed in so ’n buffet (R14 995), Block & Chisel 8 Strooikuss­ing met sonnige geel strepe vir die somer (R199,99), Mrphome

 ??  ??
 ?? 8 ??
8
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ?? 7 ??
7
 ?? 6 ??
6
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa