Sarie

Kosdinge

- DEUR HERMAN LENSING

GOUD IN DIE MOND

’n Goeie koppie koffie is ideaal om jou dag op ’n hoë noot te laat begin. Roastmaste­rs is ’n klein boetiekkof­fierooster­y in Pretoria en maak ’n hele reeks uithalerko­ffies met enkelboonv­ariëteite. Besoek www.roastmaste­rs.co.za vir meer.

APPELBIER

’n Yskoue appelbier is heerlik as jy in die somer jou dors vinnig wil les. As jy soek na iets anders en nuut, probeer gerus een van die 4 geure in Loxtonia se reeks. Dis gemaak van vars, sonryp appels uit Ceres en omgewing. Sowat R120 vir ’n pak van 4. Besoek www.loxtonia. co.za vir meer.

ROOIBOS-BIER

Die boetiekbie­r-tendens het al tot vele nuwe smake gelei. Nou het Stellenbra­u ’n lekker vars lager gegeur met rooibos en heuningbos op die mark. Sowat R160 vir ’n 6-pak by drankwinke­ls landwyd. Besoek www.stellenbra­u.co.za vir meer.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa