Ge­sond­din­ge

Sarie - - Januarie Inhoud - DEUR LYDIA VAN DER MER­WE

Dis hoe­veel vroue in SA ’n ys­ter­te­kort het. Yster is nood­saak­lik vir rooi­bloed­sel­le, e­ner­gie en jou kop (ge­heue, kon­sen­tra­sie, ens.). Simp­to­me sluit in moeg­heid, kon­sen­tra­sie­pro­ble­me, jy is ge­reeld siek, swak ge­sond­heid oor die al­ge­meen en in erns­ti­ge ge­val­le or­gaan­ver­sa­king, vol­gens voe­ding­kun­di­ge Va­nes­sa Ascen­cao. Ei­ers, rooi­vleis en le­wer is goeie bron­ne. Yster in plant­bron­ne (soos groen blaar­groen­te, bo­ne en len­sies) word moei­li­ker deur die lig­gaam op­ge­neem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.