VIR JOU TAFEL

Sarie - - Januarie Inhoud -

Vier die nuwe jaar om die e­tens­ta­fel, waar her­in­ne­rin­ge ge­skep word. Rakt se kre­a­tie­we ont­wer­per-pa­pier­plek­mat­jies en k­lein drup­mat­jies sal maak dat jou tafel nooit weer nét ’n tafel is nie. Daar’s iets vir el­ke ok­ka­sie, grênd of ge­mak­lik, met blom­me, pa­tro­ne of een­vou­dig net won­der­lik luuks.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.