UIT NANTES

Sarie - - Januarie Inhoud -

Na­ta­ni­ël en sy broer E­rik het ons op ky­knet mee­ge­voer met hul rei­se in en om Nantes, Frank­ryk. Daar waar hul­le gekóók het! In Die E­dik van Nantes-kook­boek nooi hul­le ons saam. Dis ’n vi­su­e­le fees – van die Fran­se châ­teaus en ti­pie­se Fran­se ui­e­sop tot nuwe re­sep­te wat hul­le self tuis maak. Uit­ge­wer: Hu­man & Rous­seau Prys: R370 (on­der­he­wig aan ver­an­de­ring)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.