Sarie

SONBRILLET­JIES!

-

’n Bril moet ons hê. Die 5 top-tendense nou: getinte lense, oorgroot ronde of vlieëniers­tyl brille, dun metaalrame, skilpaddop­patroon en reguit bo ( flat top). Kies gepolarise­erde lense vir die nodige sonbeskerm­ing teen UVA- en Uvb-strale.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa