Sarie

Dis ’n oesfees!

-

Dis oestyd in die Kaap, en Delheim hou op 26 Januarie fees. Dit skop af met druiwe pluk en ’n druiwetrap; daarna aansit aan tafels wat kreun van kos. Pienk is die tema om die plaas se Pinotage Rosé te vier.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa