Sarie

DÍS EK! SÊ SY

-

In 2019 is vroue nie bang om die reëls te verbreek nie; om te sê: Dís ek! Selfs al is sy ’n bruid. Dís die inspirasie agter

Estée Lauder Beautiful Belle, ’n nuwe weergawe van Estée Lauder Beautiful, een van die wêreld se mees klassieke parfuums vir bruide. Met elke geurnoot – van lietsjie en roosblare tot iriswortel, suède en marsepein – word die avontuur van ’n liefdesver­houding gevier. Prys: R1 440 vir 50 ml EDP

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa