52 000

Sarie - - Januarie Inhoud -

Dis hoe­veel pa­re skool­sok­kies die on­der­ne­ming Sexy Socks al aan min­der be­voor­reg­te leer­lin­ge in Suid-a­fri­ka ge­skenk het. (Koop jy een paar sexy sok­kies, skenk hul­le ’n paar skool­sok­kies.) S­tig­ter Da­ve Hut­chi­son ge­bruik ook sy “sock drop” om met die kin­ders oor maat­skap­li­ke en­tre­pre­neur­skap te gesels. Die sok­kies is van e­ko­vrien­de­li­ke bam­boes – die plant ge­bruik so­wat ’n der­de min­der wa­ter as ka­toen en is die een wat die vin­nig­ste groei op aar­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.