Sarie

BLOUTREIN BO

-

’n Butler wat 24 uur van die dag tot jou diens is, varsbereid­e vyfgangete­s opgedis in silwer, kristal en beenporsel­ein, wêreldklas-konjak en handgemaak­te Kubaanse sigare . . . En dit alles terwyl die wêreld verby jou treinvenst­er swiep. Suid-afrika se ikoniese Bloutrein, wat jou al dié dinge bied, is die tiende keer agtereenvo­lgens aangewys as Afrika se voorste luuksetrei­n by die World Travel Awards Africa & Indian Ocean 2018, wat in Durban gehou is. Die wenners word deur verbruiker­s en kenners in die reis- en toerismebe­dryf gekies.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa