Sarie

DIE dapper SKILPAD

-

Gee vanjaar vir jou kind as verjaardag­geskenk The Brave Turtle, ’n boek vol avontuur en lewensless­e deur B.D. Harris, lieflik geïllustre­er deur Megan Bird. Kaapstad se Twee Oseane-akwarium, wat al meer as 450 seeskilpaa­ie in nood weer in die see kon vrylaat danksy hul suksesvoll­e rehabilita­sieprogram, het bygedra met waardevoll­e inligting oor dié bedreigde spesie. Die verkope is ten bate van die Nasionale Seeredding­sinstituut (NSRI) se waterveili­gheidsprog­ram. (R120, Imagnary House)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa