Sarie

2019 GAAN DIE JAAR WEES WAT EK . . .

-

Bianca Erasmus

Meer gaan hardloop. In die berg, op die pad en op die sand.

Susan Myburgh

Kanker oorwin. Ná elf jaar!

Nandi Burger

Leer klavier speel.

Elsabe Liebenberg

Saam met SARIE 70 jaar “jonk” word. Ek en SARIE deel ons babajare, ons kruipjare, ons tienerjare, ons volwasse jare en steeds staan ons sterk, jaar ná jaar. Ons raak nie ouer nie, net wyser.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa