Sarie

Optog! Waar & wanneer?

-

Optog! skop af op 14 Februarie by die ouditorium van die Hoërskool Durbanvill­e, waar Nataniël sal optree. Met Drie van die Bestes wat om 20:15 by die Oude Libertaste­ater op Stellenbos­ch te sien sal wees. Nog konserte in Februarie en Maart word op onder meer Rustenburg, Ermelo, Hoedspruit, Tzaneen en Robertson al die pad tot in Namibië gehou. Met musikante soos Refentse, Jak de Priester, Joshua na die Reën, Romanz, Elvis Blue en Corlea, asook toneelstuk­ke soos Nêrens, Noord-kaap en 3 susters wat deel is van die program. * As jy wil sien wie wanneer op jou dorp of in jou stad gaan optree, besoek SARIE.COM waar ons die program sal deel en bywerk. Jy kan ook “Optog” op Facebook volg vir al die nuus en konserte. Kaartjies is beskikbaar by Computicke­t.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa