Sarie

‘Branderpla­nkry gee my nuwe lus vir die lewe’

LAUDO LIEBENBERG, AKTEUR EN SANGER VAN DIE ROCKORKES AKING

-

Laudo voel goed as hy sing en toneelspee­l – maar as hy hom vir die lewe wil “rat”, ry hy branderpla­nk.

Kleintyd op Hermanus was hy al lief vir die see. ’n Jaar gelede, toe hy Milnerton toe getrek het, het hy weer sy duikpak ontdek en begin branderpla­nkry. “In die stilte van die golwe besef ek my nietigheid. Ek is oukei daarmee. In die water kry ek nuwe lus vir die lewe. Vergeet van bekommerni­sse wat my soms opvreet.”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa