Sarie

‘Plesier is ’n bos blomme en my SARIE!’

CHARIS VAN DEN HEEVER, OUD-SKOONHEIDS­REDAKTEUR VAN SARIE

-

“Voor die geboorte van my baba, Ella (nou ses maande), het ’n vriendin my gewaarsku: Niks kan jou voorberei op hoe ’n baba jou lewe gaan verander nie,” vertel Charis. Sy doen graag, wanneer die tyd dit toelaat, joga en stel belang in meditasie.

“Vir iemand wat verknog is aan organiseer en beheer, was Ella ’n les in ‘ letting go’. Nou is daar geen groter bederf as om met haar in die stootwaent­jie na die klein winkelsent­rum in ons straat te stap en my gunsteling-tydskrif, SARIE (natuurlik!), en ’n groot bos blomme te koop en dan ’n cappuccino te geniet nie. Die grootste plesier lê soms in die kleinste dinge.”

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa