Sarie

‘Ek is die tannie wat gras sny’

IRMA VENTER, SKRYWER

-

Soms kyk die seuntjies in haar woonkomple­ks haar oopmond aan. “Ek is die vreemde tannie wat self gras sny, al vra die klein outjies dikwels of ek dan nie iemand kan kry om dit vir my te doen nie,” sê Irma, skrywer van die “S”-reeks spanningsv­erhale waarvan die sesde, Sondag (Human & Rousseau, R275), in September verskyn het.

Sy probeer ook sin maak van die brose lewe deur te skryf en hou stiltetyd. “Ons vermoë om niks te doen nie, om net te sit en asem te haal, het in die moderne lewe nogal verdwyn.”

Grassny laat haar regtig ontspan. Sy verduideli­k: “Daar is ’n patroon aan gras sny. ’n Links en regs draai, ’n afsny van alles om jou en om te fokus op wat jy doen; ’n onmiddelli­ke bevredigin­g oor die mooi landskap as dit klaar is. En die reuk van varsgesnyd­e gras is onweerstaa­nbaar.”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa