Sarie

‘Om te kook voer my weg’

ROELINE DANEEL, AKTRISE

-

Die sensoriese ritueel van kosmaak voer Roeline weg na ander wêrelde. “Kook is vir my terapeutie­s. Ek blaai deur my groot versamelin­g kookboeke en ’n dik lêer met resepte wat ek oor die jare uit tydskrifte geknip het. En die handgeskre­we reseptekaa­rte van my oumas laat my nostalgies en geborge voel.

“Dit help dat ek kan ophou jaag, en dis ook ’n wonderlike manier om vir iemand te sê jy gee om, eerder as om vir hulle ’n geskenk te gee. So gee jy van jou kosbaarste dinge – tyd en aandag – en voel self ook beter. En kosmaak hoef nie duur te wees nie.”

 ?? FOTO WILLEM LOURENS ?? Roeline, afgeneem by haar huis.
FOTO WILLEM LOURENS Roeline, afgeneem by haar huis.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa