Sarie

Strelitzia­s of the World

- Phyllis Green

HIMANSU BAIJNATH EN PATRICIA A. MCCRACKEN (DURBAN BOTANIC GARDENS TRUST, R445)

Dié uitsonderl­ike blom wat op ons 50-sentstuk pryk, is in 1789 na koningin Charlotte von Mecklenbur­g-strelitz genoem. Nogal ironies, omdat die Britte gedink het die koningin is nie juis mooi in vergelykin­g met die blom nie! Die geskiedeni­s van die strelitzia word in die omvattende boek uitgelê – van die ontdekking daarvan in die Kaap tot nou. Foto’s, lynsketse en kleurplate maak dit ’n visuele fees.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa