Sarie

< INTERESSAN­TE MOUE

-

Moue wat besonder wyd is en met detail soos driedimens­ionele kant, kikker ’n eenvoudige romp of broek dadelik op.

 ??  ?? T-hemp met kantmoue (R599), Poetry. Tou-halssnoer versier met varswaterp­êrels, wit krale, groenkwart­s, malagiet en afwerking van 22 kar.-goud-elektropla­tering (R2 340), Pichulik.GROOTTES T-hemp: 6 – 18 STREPE Strepe is klassiek, maar verskillen­de strepe saam gee woema aan ’n uitrusting. Geel hemprok (R579), Zara. Moulose kort top met strikdetai­l (R349), Cotton On. Jeans met geel streep aan die kant (R579), Zara. Geel insteeksan­dale van kunssuède (R249), FOOTWORK.GROOTTES Rok: S – L Top: XS – XL Jeans: 6 – 16
T-hemp met kantmoue (R599), Poetry. Tou-halssnoer versier met varswaterp­êrels, wit krale, groenkwart­s, malagiet en afwerking van 22 kar.-goud-elektropla­tering (R2 340), Pichulik.GROOTTES T-hemp: 6 – 18 STREPE Strepe is klassiek, maar verskillen­de strepe saam gee woema aan ’n uitrusting. Geel hemprok (R579), Zara. Moulose kort top met strikdetai­l (R349), Cotton On. Jeans met geel streep aan die kant (R579), Zara. Geel insteeksan­dale van kunssuède (R249), FOOTWORK.GROOTTES Rok: S – L Top: XS – XL Jeans: 6 – 16

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa